|
|
|
Michael Ignatius Ferreira, Marieta van der Rijst
Pág. 20 - 30
Onkruide is een van die grootste produksie-knelpunte in gewasverbouing en kan oesopbrengs op grond van spesiesamestelling en digtheid beïnvloed. ?n Veldproef is van stapel gestuur om die samestelling van die onkruidspektrum te beoordeel en omgewings...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh, Cindy K Harper
Pág. 68 - 77
Meer as een vaar in ?n krokodilbroeisel verhoog die effektiewe populasiegrootte en lei tot ?n stadiger verlies van genetiese variasie as gevolg van inteling en lukraak genetiese swerwing. Meer as een vaar kan ook die variasie met betrekking tot...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Hugo Bezuidenhout, J Botha, T Ramaswiela, T O'Connor
Pág. 20 - 34
Die bestuur van weidingsbronne in semi-ariede savanna is afhanklik van beskikbare water, wat weer op sy beurt afhanklik is van reënval, grondtipe en houtagtige biomassa. Beweiding en vuur kan bydraende faktore wees wat die bestuur beinvloed. Om...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
J Pieters, B Loedolff, J Kossman
Pág. 148
Funksionele metagenomika is ?n tegniek waartydens alle genetiese materiaal vanuit ?n omgewingsmonster versamel word en daarna in die vorm van ?n metagenomiese biblioteek gestoor word. So ?n metagenomiese biblioteek word dan blootgestel aan uiters sp...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Jan H van Vuuren
Pág. 87 - 95
?n Deelversameling X ? V van die puntversameling V van ?n grafiek G = (V,E) is ?n onafhanklike versameling in G indien geen twee punte van X naasliggend is in G nie. Die kardinaalgetal van ?n grootste onafhanklike versameling in G word die onaf...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Johandri Vosloo, K Uren, A F Van der Merwe
Pág. 146
Die koffi eroosterproses is kompleks en jare se ondervinding word benodig om ?n kwaliteit koppie koffie te produseer (sowel as om dieselfde gehalte koffi e herhaaldelik te produseer). Alhoewel verskeie faktore die finale smaak van koffie kan beïnvlo...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Wynand Malherbe
Pág. 47 - 60
Vleilande verskaf ?n verskeidenheid van goedere en funksies en dus moet die vleilande wat nog natuurlik is, beskerm word. Die Ramsar-konvensie vir vleilande van internasionale belang is al vanaf 1975 in werking in Suid-Afrika en omtrent ?n half...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
De Wet Coertzen, Roelof J. Kriek, Anzel Falch
Pág. 1 bladsy
Geen opsomming beskikbaar nie.
|
|
|
|
|
|
|
Xandri van Niekerk, Thomas I.A. Gerber
Pág. 1 bladsy
Geen opsomming beskikbaar nie.
|
|
|
|
|
|
|
Moraba M. Meela
Geen opsomming beskikbaar nie.
|
|
|
|