34   Artículos

 
en línea
J du Buisson, L H du Preez, E C Netherlands     Pág. 120
Die Soutpansberge is ?n bergreeks in die noordelike deel van Suid-Afrika en vorm deel van die Vhembe Biosfeerreservaat uit ? ?n gebied wat ten minste 35 paddaspesies huisves. Paddas tree op as geskikte gashere vir ?n verskeidenheid intra- en ekstrasellul... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
L Liebenberg, M Schutte-Smith, H G Visser     Pág. 126
Kanker is een van die grootste oorsake van sterftes in die wêreld. Volgens CA: A Cancer Journal for Clinicians is daar in 2020 wêreldwyd sowat 19,3 miljoen nuwe kankergevalle en 10 miljoen sterftes as gevolg van kanker aangemeld. ?n Kankerdiagnose het ?n... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Burgert A Senekal     Pág. 61 - 67
Sosiale media is deel van die inligtingsontploffing en verteenwoordig groot hoeveelhede ongestruktureerde data wat deurlopend gegenereer word. Een van die maniere hoe hierdie inligting vir latere herwinning ontsluit word, is deur hutsmerke wat ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Chantelle Girgan, M Marais, A Swart, H Fourie     Pág. 123
Nematodes, deel van die Koninkryk Animalia, word as die mees algemene meersellige organismes beskou wat in bykans alle omgewings voorkom. Hierdie organismes speel ?n noodsaaklike rol in verskeie ekologiese prosesse en is ?n noodsaaklike deel van die... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
L T Van Wyk, I Strydom, Darren L Riley     Pág. 144 - 145
Depressie is ?n algemene tog ernstige en lewensbedreigende gemoedsversteuring wat gepaard gaan met gevoelens van swaarmoedigheid, hartseer en wanhoop. Volgens die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) word 350 miljoen individue geaffekteer deur depressi... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Estelle Gaigher     Pág. 8 bladsye
Hoewel daar heelwat internasionale navorsing gepubliseer is oor leerlinge se wanopvattings oor elektrisiteit, is daar weinig studies gedoen oor onderwysers se bewustheid van hierdie wanopvattings. Hierdie artikel doen verslag oor ?n gevallestudie om... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Renette J. Blignaut, Retha Luus, Ronell Lombard, Abduraghiem Latief, Danelle Kotze     Pág. 7 bladsye
Die onvoldoende aard van die onderwys-infrastruktuur in Suid-Afrika het tot swak akademiese prestasie in openbare skole gelei. Probleme binne skole, soos ondergekwalifiseerde onderwysers en swak prestasie deur onderwysers is die resultaat van ?n o... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
A. Barbara Posthuma, Jacobus G. Maree, Gerrit Stols     Pág. 9 bladsye
In Suid-Afrika is beperkte navorsing gedoen oor onderwysers se reflektiewe klaskamerpraktyk. Die artikel het dus ten doel om die gehalte en inhoud van wiskundeonderwysers se refleksie of besinning oor ?n les binne die konteks van lesstudie te onde... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
P.Z.N. Franzini, H. van der Bank, A. Dippenaar-Schoeman     Pág. 1 bladsy
Spinnekoppe van die genusCyrtophoravorm deel van die familieAraneidaeen staan algemeenbekend as tent-web spinnekoppe te danke aan die unieke vorm van hul web. ?n Totaal van 41Cyrtophora spp.is in die hele w?reld bekend en vyf van hul... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Jacobus G. Maree     Pág. 11 bladsye
Hierdie artikel beskryf die waarde van ?n gekombineerde kwantitatiewe-kwalitatiewe benadering tot beroepsvoorligting vir ?n natuurwetenskapstudent. Die deelnemer, ?n 18-jarige jong man, is geselekteer om deel te neem aan groepassessering en beroep... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 2     Siguiente »