44   Artículos

 
en línea
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
L Liebenberg, M Schutte-Smith, H G Visser     Pág. 126
Kanker is een van die grootste oorsake van sterftes in die wêreld. Volgens CA: A Cancer Journal for Clinicians is daar in 2020 wêreldwyd sowat 19,3 miljoen nuwe kankergevalle en 10 miljoen sterftes as gevolg van kanker aangemeld. ?n Kankerdiagnose het ?n... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
S Viljoen, J Pascoe, A G S Gous, J H van Laar     Pág. 139 - 140
Kweekhuisgasse is een van die beduidende faktore wat tot versnelde klimaatsverandering bydra. Om hierdie rede is daar verskeie nasionale en internasionale verligtingsbeleide in werking gestel om die impak van klimaatsverandering teen te werk. Die verligt... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Cobus Vermeulen, Fanie Joubert, Jannie Rossouw    
Hierdie navorsing ondersoek die faktore wat die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse aandelemark (die Johannesburgse Aandelebeurs, JSE) aandryf, ten einde te bepaal of JSE-ontwikkeling oorwegend deur internasionale (globale) of plaaslike (nasionale) fakt... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Hugo Bezuidenhout, J Botha, T Ramaswiela, T O'Connor     Pág. 20 - 34
Die bestuur van weidingsbronne in semi-ariede savanna is afhanklik van beskikbare water, wat weer op sy beurt afhanklik is van reënval, grondtipe en houtagtige biomassa. Beweiding en vuur kan bydraende faktore wees wat die bestuur beinvloed. Om... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke     Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Christina J. van Staden     Pág. 12 bladsye
George Kuh (2008) se lys van tien hoë-impakonderwyspraktyke, wat deur die American Association for Colleges and Universities (AAC&U) onderskryf word, is vroeg 2016 aangepas om e-portefeuljes in te sluit. Hierdie toevoeging is belangrik omdat di... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
John J. Barnard     Pág. 7 bladsye
In hierdie artikel word verskillende metingsteorie?kortliks bespreek en vergelyk wat betref die bepunting van meerkeusige vrae. Daar word gedemonstreer hoe die hantering van ontbrekende response ?n beduidende impak kan h? op ?n toetsling se presta... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Kenn? N. de Kock, Cornelius T. Wolmarans, Mathilde Kemp, Wietsche Roets     Pág. 6 bladsye
Die bewaringstatus van minder as 2% van die ongeveer 7000 molluskspesies bekend w?reldwyd, is tot dusver behoorlik geassesseer. Gevolglik is die algemene vlak van bedreiging vir molluske power gedokumenteer en hoogs waarskynlik onderskat. Varswate... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
D.C. Smith, F. Siebert, Pieter S. Kloppers     Pág. 1 bladsy
Savanna ekosisteme in Suid-Afrika word gekenmerk deur heterogeniteit op verskeie skale
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 2     Siguiente »