|
|
|
Hugo Bezuidenhout, J Botha, T Ramaswiela, T O'Connor
Pág. 20 - 34
Die bestuur van weidingsbronne in semi-ariede savanna is afhanklik van beskikbare water, wat weer op sy beurt afhanklik is van reënval, grondtipe en houtagtige biomassa. Beweiding en vuur kan bydraende faktore wees wat die bestuur beinvloed. Om...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Dina Oosthuizen, D E Motaung, H C Swart
Pág. 128 - 129
Gassensors speel ?n belangrike rol in die naspeuring en monitering van lae konsentrasies van toksiese en plofbare gasse (Grzegorz, Anna & Piotr 2016). Die hoofdoel van enige gassensor is om akkurate en betroubare intydse inligting oor die chemi...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Christine Taljaard, Hester H Vorster
Pág. 76 - 86
Agtergrond: ?n Belasting op suikerversoete koeldranke (SVKe) het vanaf 1 April 2018 in werking getree in ?n poging om die probleem van oorgewig en vetsug (o/v) en dus nieoordraagbare siektes (NOS) in Suid-Afrika (SA) aan te spreek. Die belastin...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Katie S. Lennard, Smritee Dabee, Shaun L. Barnabas, Enock Havyarimana, Shameem Z. Jaumdally, Gerrit Botha, Nonhlanhla N. Mkhize, Linda-Gail Bekker, Glenda Gray, Nicola Mulder, Jo-Ann Passmore, Heather B. Jaspan
Pág. 10 bladsye
OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksie...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Marthie S. Van der Walt
Pág. 9 bladsye
There is a gap between the knowledge and skills taught at school and the knowledge and skills needed in the workplace and society. Metacognitive awareness and self-directedness in learning are concepts referred to in terms of the knowledge and ski...
ver más
|
|
|
|