|
|
|
L Esterhuizen, C Schutte, A G S Gous, K Nell, J van Laar
Pág. 122
Die effektiewe bestuur van energieverbruik in myne is noodsaaklik in die moderne wêreld. Energieverbruik beloop tans meer as 20% van bedryfskoste op Suid-Afrikaanse diep ondergrondse myne. Energie-intensiewe mynaktiwiteite het ook ?n direkte invloed op d...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
M O Ndou, J M Ndambuki, J T Mgidi
Pág. 33 - 46
Die volhoubare voorsiening van water in voldoende hoeveelhede is fundamenteel vir die ekonomiese groei van enige land. In Suid-Afrika vereis die bedryf van al die groot ekonomiese sektore beduidende hoeveelhede water. Suid-Afrika ervaar egter steeds wate...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
P J Venter, E Maré
Pág. 136
Volatiliteitsindekse en afgeleides van volatiliteitsindekse het die afgelope paar jaar gewild vir die bestuur van risiko geword. Die fokus van hierdie studie is die verskansing van Standard and Poor?s 500- (S&P500) volatiliteitsindeks- (VIX) termynop...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
S Viljoen, J Pascoe, A G S Gous, J H van Laar
Pág. 139 - 140
Kweekhuisgasse is een van die beduidende faktore wat tot versnelde klimaatsverandering bydra. Om hierdie rede is daar verskeie nasionale en internasionale verligtingsbeleide in werking gestel om die impak van klimaatsverandering teen te werk. Die verligt...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Michael Ignatius Ferreira, Marieta van der Rijst
Pág. 20 - 30
Onkruide is een van die grootste produksie-knelpunte in gewasverbouing en kan oesopbrengs op grond van spesiesamestelling en digtheid beïnvloed. ?n Veldproef is van stapel gestuur om die samestelling van die onkruidspektrum te beoordeel en omgewings...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Jacobus N Eloff
Pág. 16 - 19
Met die langer lewensverwagting en verandering van pensioenskemas van maatskappye die afgelope paar jaar word dit al hoe belangriker vir salaristrekkers en pensioenarisse om self verantwoordelikheid te neem vir hulle fi nansiële beplanning voor...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Hugo Bezuidenhout, J Botha, T Ramaswiela, T O'Connor
Pág. 20 - 34
Die bestuur van weidingsbronne in semi-ariede savanna is afhanklik van beskikbare water, wat weer op sy beurt afhanklik is van reënval, grondtipe en houtagtige biomassa. Beweiding en vuur kan bydraende faktore wees wat die bestuur beinvloed. Om...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Cleo Retief, L Fletcher
Pág. 134
Die waarskynlikheid van studente om te gradueer in enige kurrikulum waarvoor hulle ingeskryf is, sowel as die tydskaal daaraan verbonde, is om verskeie redes vir opvoedkundige beplanners van belang. Dit sluit die volgende in: bekommernisse oor fi na...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Johan P Rossouw, M C Matthee, L Weilbach
Pág. 136
?n Toenemende aantal skole in Suid-Afrika is besig om e-leer en verwante tegnologie in een of ander vorm in klaskamers te implementeer. Bestaande navorsing wys dat fi nansiële belegging in hierdie tipe implementerings in Suid-Afrika teen ?n eksponen...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Wynand Malherbe
Pág. 47 - 60
Vleilande verskaf ?n verskeidenheid van goedere en funksies en dus moet die vleilande wat nog natuurlik is, beskerm word. Die Ramsar-konvensie vir vleilande van internasionale belang is al vanaf 1975 in werking in Suid-Afrika en omtrent ?n half...
ver más
|
|
|
|