|
|
|
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh, Cindy K Harper
Pág. 68 - 77
Meer as een vaar in ?n krokodilbroeisel verhoog die effektiewe populasiegrootte en lei tot ?n stadiger verlies van genetiese variasie as gevolg van inteling en lukraak genetiese swerwing. Meer as een vaar kan ook die variasie met betrekking tot...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Neal T. Petersen, Josef J. de Beer
Pág. 11 bladsye
Suid-Afrika lewer nie genoeg natuurwetenskaplikes op om in die ontwikkelingsbehoeftes en ekonomiese groei van die land te voorsien nie. Leerders vaar ook relatief swak in nasionale en internasionale assesserings omdat baie onderwysers nie beskik o...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Alet Rademeyer
Pág. 393 - 398
Oorgenoeg is al gesê oor Suid-Afrikaanse leerlinge se swak prestasie in wiskunde. Nie net vaar hulle internasionaal power nie, maar ook op die vasteland steek lande wat ekonomies swakker as Suid-Afrika daaraan toe is, ons die loef af.
|
|
|
|
|
|
|
W. D. Hamman
AbstractFinancial policy of a trading enterprise during inflation. The statement that inflation has a negative impact upon cash flow is often heard. The question now arises whether this statement is valid. Are all undertakings affected in a negative way ...
ver más
|
|
|
|