26   Artículos

 
en línea
A A Janse, I J van der Walt, P L Crouse     Pág. 124
Omdat voertuigbande ontwerp word om duursaam te wees, skep dit aan die einde van hul ekonomiese lewe ?n groot afvalprobleem. Bande is nie bio-afbreekbaar nie en berging veroorsaak gesondheids-, besoedelings- en brandgevaar. Wêreldwyd word jaarliks ongeve... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
K T Mwepu, S J Lubbe, P L Crouse     Pág. 1 - 11
Hierdie studie behels die ontginning van gramhoeveelhede Li2CO3 uit Zimbabwiese petaliet, gemyn in die Bikita-gebied. Ekstraksie is gedoen met behulp van ammoniumbifluoried (ABF), vanaf kamertemperatuur tot 600oC. ABF-vertering vervang die konvensionele ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Renier Koen, Izak J Van der Walt, Arnold A Jansen, Philippus L Crouse     Pág. 1 - 6
Die fluoorradikale wat in ?n nie-termiese CF4-radiofrekwensieplasma (glimontladingsplasma) opgewek word, reageer geredelik met silikoonkarbied (SiC) met die vorming van vlugtige SiF4 en CF4. In ?n spuitbedopstelling wat hier gebruik word, bewer... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Arnold A Jansen, Izak J Van der Walt, Philippus L Crouse     Pág. 14 - 31
Daar word na plasmas as die vierde toestand van materie verwys. In die natuur manifesteer plasmas as korona-ontladings, weerlig, aurora borealis en in sterre soos die son. Plasmas kan ook opgewek word met elektriese boogontladings, radiofrekwen... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
E Oosthuizen, G J Puts, P L Crouse     Pág. 46 - 52
?n Proses vir die kleinskaalse laboratoriumvervaardiging van fluoorgas met CaF2 as die invoer-reagens is ontwerp en in bedryf gestel. Die eerste stap maak gebruik van ?n lotreaktor wat CaF2 na anhidriese HF omskakel deur reaksie met anhidriese ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
E Ungerer, P L Crouse     Pág. 53 - 60
Klydon het die aërodinamiese skeidingsproses (ASP) met die doel van isotoopverryking in molibdeen-100 vir die doeleindes van mediese-isotoopproduksie ontwikkel. Helium word as draergas saam met molibdeen in die vorm van molibdeenheksafluoried (... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
N J M Grobler, Hertzog Bissett, Gerard J Puts, Philippus L Crouse     Pág. 85 - 90
Die skermgas speel ?n belangrike rol in die termiese beskerming van die reaktorwand in ?n induktiefgekoppelde plasmareaktor (IGP). Waterstof ioniseer moeiliker as argon. Waterstof word dus in klein hoeveelhede in die skermgas gebruik waar argon... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
N J M Grobler, P L Crouse     Pág. 125
Die chloridering van sirkoniumtetrachloried is van belang in die kernindustrie. Sirkoniumlegerings word in die vervaardiging van brandstofelemente vir kernreaktore gebruik. Sirkonium en hafnium kom natuurlik saam voor met ongeveer 1?3% hafnium. Sirk... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Eduan Oosthuizen, P L Crouse     Pág. 130 - 131
Hernubare energiebronne vir elektrisiteitsopwekking geniet internasionaal aandag te midde van die klimaatsveranderingkrisis. ?n Groot tekortkoming inherent tot hernubare energiebronne, is hul natuurlike onvoorspelbare aard. Dit is hoogs onwaars... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Jean H. van Laar, Hertzog Bissett, John C. Barry, Isak J. van der Walt, Philip L. Crouse     Pág. 1 bladsy
Geen opsomming beskibaar nie.
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 2     Siguiente »