6   Artículos

 
en línea
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh, Cindy K Harper     Pág. 68 - 77
Meer as een vaar in ?n krokodilbroeisel verhoog die effektiewe populasiegrootte en lei tot ?n stadiger verlies van genetiese variasie as gevolg van inteling en lukraak genetiese swerwing. Meer as een vaar kan ook die variasie met betrekking tot... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh    
Die waarde van hul leer stimuleer kommersiële boerdery met verskeie spesies van die Crocodilia. Oorlewings- en groeivermoë van krokodilbroeilinge hou verband met hul geboortemassa. Daar bestaan ?n positiewe verband tussen broeilinggrootte en eiergro... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh    
Die oorlewing en lewenskragtigheid van Nylkrokodil (Crocodylus niloticus) broeilinge is belangrik vir die sukses van kommersiële krokodilboerdery en die instandhouding van populasies in die natuur.In hierdie studie beskryf ons eers die verband tusse... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »