|
|
|
A A Janse, I J van der Walt, P L Crouse
Pág. 124
Omdat voertuigbande ontwerp word om duursaam te wees, skep dit aan die einde van hul ekonomiese lewe ?n groot afvalprobleem. Bande is nie bio-afbreekbaar nie en berging veroorsaak gesondheids-, besoedelings- en brandgevaar. Wêreldwyd word jaarliks ongeve...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
K T Mwepu, S J Lubbe, P L Crouse
Pág. 1 - 11
Hierdie studie behels die ontginning van gramhoeveelhede Li2CO3 uit Zimbabwiese petaliet, gemyn in die Bikita-gebied. Ekstraksie is gedoen met behulp van ammoniumbifluoried (ABF), vanaf kamertemperatuur tot 600oC. ABF-vertering vervang die konvensionele ...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Renier Koen, Izak J Van der Walt, Arnold A Jansen, Philippus L Crouse
Pág. 1 - 6
Die fluoorradikale wat in ?n nie-termiese CF4-radiofrekwensieplasma (glimontladingsplasma) opgewek word, reageer geredelik met silikoonkarbied (SiC) met die vorming van vlugtige SiF4 en CF4. In ?n spuitbedopstelling wat hier gebruik word, bewer...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Arnold A Jansen, Izak J Van der Walt, Philippus L Crouse
Pág. 14 - 31
Daar word na plasmas as die vierde toestand van materie verwys. In die natuur manifesteer plasmas as korona-ontladings, weerlig, aurora borealis en in sterre soos die son. Plasmas kan ook opgewek word met elektriese boogontladings, radiofrekwen...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
E Oosthuizen, G J Puts, P L Crouse
Pág. 46 - 52
?n Proses vir die kleinskaalse laboratoriumvervaardiging van fluoorgas met CaF2 as die invoer-reagens is ontwerp en in bedryf gestel. Die eerste stap maak gebruik van ?n lotreaktor wat CaF2 na anhidriese HF omskakel deur reaksie met anhidriese ...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
E Ungerer, P L Crouse
Pág. 53 - 60
Klydon het die aërodinamiese skeidingsproses (ASP) met die doel van isotoopverryking in molibdeen-100 vir die doeleindes van mediese-isotoopproduksie ontwikkel. Helium word as draergas saam met molibdeen in die vorm van molibdeenheksafluoried (...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
N J M Grobler, Hertzog Bissett, Gerard J Puts, Philippus L Crouse
Pág. 85 - 90
Die skermgas speel ?n belangrike rol in die termiese beskerming van die reaktorwand in ?n induktiefgekoppelde plasmareaktor (IGP). Waterstof ioniseer moeiliker as argon. Waterstof word dus in klein hoeveelhede in die skermgas gebruik waar argon...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
N J M Grobler, P L Crouse
Pág. 125
Die chloridering van sirkoniumtetrachloried is van belang in die kernindustrie. Sirkoniumlegerings word in die vervaardiging van brandstofelemente vir kernreaktore gebruik. Sirkonium en hafnium kom natuurlik saam voor met ongeveer 1?3% hafnium. Sirk...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Eduan Oosthuizen, P L Crouse
Pág. 130 - 131
Hernubare energiebronne vir elektrisiteitsopwekking geniet internasionaal aandag te midde van die klimaatsveranderingkrisis. ?n Groot tekortkoming inherent tot hernubare energiebronne, is hul natuurlike onvoorspelbare aard. Dit is hoogs onwaars...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Jean H. van Laar, Hertzog Bissett, John C. Barry, Isak J. van der Walt, Philip L. Crouse
Pág. 1 bladsy
Geen opsomming beskibaar nie.
|
|
|
|