|
|
|
Danie F.M. Strauss
Pág. 7 bladsye
Hierdie artikel wil lig werp op die onvermydelikheid van diskreetheid en kontinuïteit as primitiewe (ondefinieerbare) verklaringswyses in die geskiedenis van die filosofie en die wiskunde. Dit beliggaam die algemene uitdaging om rekenskap van die sa...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Danie F.M. Strauss
Pág. 1 page
No abstract available.
|
|
|
|
|
|
|
Josef de Beer, Piet Ankiewicz
Pág. 9 bladsye
Finland word dikwels gesien as die ?goudstandaard? in natuurwetenskaponderwys, danksy die land se uitmuntende prestasie in internasionale toetse soos die program vir internasionale studentassessering (PISA) en tendense in internasionale wiskunde- en...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Reuben D. Koontse, Jeanne Kriek
Pág. 6 bladsye
Probleemoplossing word as ?n hoërorde-denkvaardigheid beskou en is as een van die 21ste eeu se kernkundighede ingesluit. Ten einde te illustreer hoe studente se gebruik van ?n spesifieke wiskundige benadering tot ?n bepaalde soort begrip lei wanneer...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Annalie Roux
Pág. 9 bladsye
Selfregulering is belangrik in die ontwikkeling van lewenslange leerders, veral by voordiensonderwysers wat op hul beurt modelleerders van selfregulering in hul eie klaskamers gaan wees. Onderrig op tersi?re vlak word grootliks gekenmerk deur trad...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
A. Barbara Posthuma, Jacobus G. Maree, Gerrit Stols
Pág. 9 bladsye
In Suid-Afrika is beperkte navorsing gedoen oor onderwysers se reflektiewe klaskamerpraktyk. Die artikel het dus ten doel om die gehalte en inhoud van wiskundeonderwysers se refleksie of besinning oor ?n les binne die konteks van lesstudie te onde...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Petro Erasmus
Pág. 10 bladsye
This study (quantitative-qualitative) focused especially on the extent to which (a combination of facets of) emotional intelligence (EI) and study orientation predict(s) the mathematics achievement of middle-adolescents, and also compared the perf...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Jacobus G. Maree
Pág. 10 bladsye
The marks that learners obtain in mathematics have a potentially significant impact on aspects such as acceptance into certain fields of study and being considered for bursaries and eventual employment (by default, therefore, their design of a fut...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Renette J. Blignaut, Retha Luus, Ronell Lombard, Abduraghiem Latief, Danelle Kotze
Pág. 7 bladsye
Die onvoldoende aard van die onderwys-infrastruktuur in Suid-Afrika het tot swak akademiese prestasie in openbare skole gelei. Probleme binne skole, soos ondergekwalifiseerde onderwysers en swak prestasie deur onderwysers is die resultaat van ?n o...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Danie F.M. Strauss
Pág. 8 bladsye
Waardering vir die status van natuurwetenskaplike kennis volg ?n merkwaardige wentelgang deur die geskiedenis van die filosofie en die verskillende vakwetenskappe. Te midde van ekstreme uiterstes moes die benadering van Einstein ?n rigting vind wa...
ver más
|
|
|
|