16   Artículos

 
en línea
A A Tefera     Pág. 12 - 21
Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ?n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemidd... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh, Cindy K Harper     Pág. 68 - 77
Meer as een vaar in ?n krokodilbroeisel verhoog die effektiewe populasiegrootte en lei tot ?n stadiger verlies van genetiese variasie as gevolg van inteling en lukraak genetiese swerwing. Meer as een vaar kan ook die variasie met betrekking tot... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
J Pieters, B Loedolff, J Kossman     Pág. 148
Funksionele metagenomika is ?n tegniek waartydens alle genetiese materiaal vanuit ?n omgewingsmonster versamel word en daarna in die vorm van ?n metagenomiese biblioteek gestoor word. So ?n metagenomiese biblioteek word dan blootgestel aan uiters sp... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Johannes L. Roos     Pág. 9 bladsye
Die genetiese komponent in die etiologie van skisofrenie word reeds ?n geruime tyd al aanvaar. Die onderliggende argitektuur van die genetiese risiko bly ?n punt van bespreking. Vroe? studies oor koppeling en kandidaatverbintenis het grootliks gel... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
P.Z.N. Franzini, H. van der Bank, A. Dippenaar-Schoeman     Pág. 1 bladsy
Spinnekoppe van die genusCyrtophoravorm deel van die familieAraneidaeen staan algemeenbekend as tent-web spinnekoppe te danke aan die unieke vorm van hul web. ?n Totaal van 41Cyrtophora spp.is in die hele w?reld bekend en vyf van hul... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Louw Roos     Pág. 73 - 87
An overview is given on the genetics of schizophrenia in an Afrikaner founder population. This research has been done over a period of ten years. Founder populations hold tremendous promise for mapping genes for complex traits, as they offer less ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »