|
|
|
R S Mohlamonyane, E R Sadiku, S S Ray
Pág. 58 - 63
Rubber word in verskillende omgewingstoestande gebruik. Omdat hulle intrinsiek hoogs elasties is maar oor relatief lae sterkte beskik, kan rubber nie sommige van die spannings wat daarop uitgeoefen word, doeltreffend weerstaan nie. Ten einde die elektrie...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
T Makondo, G S Perry, E R Sadiku
Pág. 27 - 32
Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ?n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ?n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes ...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
J J F Viljoen, M Truter, Q Kritzinger
Pág. 138
Akkerboon is veral onder bestaans- en kleinskaalse boere ?n belangrike gewas. Dit dien nie net as voedselbron vir sowel mens as dier nie, maar het ook ?n reeks medisinale eienskappe. Verder help die verbouing van akkerbone hierdie boere deur natuurlike s...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
R van der Merwe, D Codron
Pág. 133
Individuele nisvariasie (INV) vind plaas wanneer natuurlike seleksie organismes binne ?n bevolking dryf om verskillende hulpbronne te gebruik, en het diepgaande gevolge vir spesieverhoudings, oorlewing van organismes asook bevolkings- en evolusionêre din...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs
Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Frans Thomas Ignatius Marx, Daniel Petrus Otto, Christo de Lange, Johannes Hendrik Lodewikus Jordaan, Hermanus Cornelius Moolman Vosloo
Sedert die ontdekking van die ruteniumbevattende prekatalisatore, Grubbs 1 (1) en Grubbs 2 (2), is ?n toename in die ontwikkeling van soortgelyke prekatalisatore getoon. Daar is egter nie met die karakterisering van die prekatalisatore met behu...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Anna E De Jager, J J Olivier, M D Nicolau
Pág. 121 - 122
Volgens ?n berig in Beeld van 11 Oktober 2017, het kabeldiefstal by die Olifantsfontein Watersuiweringsaanleg in die Ekurhuleni Metropolitaanse Regsgebied tot besoedeling van die Hennopsrivier in Centurion aanleiding gegee. Hierdie voorbeeld il...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Eduan Oosthuizen, P L Crouse
Pág. 130 - 131
Hernubare energiebronne vir elektrisiteitsopwekking geniet internasionaal aandag te midde van die klimaatsveranderingkrisis. ?n Groot tekortkoming inherent tot hernubare energiebronne, is hul natuurlike onvoorspelbare aard. Dit is hoogs onwaars...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke
Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Kenn? N. de Kock, Cornelius T. Wolmarans, Mathilde Kemp, Wietsche Roets
Pág. 6 bladsye
Die bewaringstatus van minder as 2% van die ongeveer 7000 molluskspesies bekend w?reldwyd, is tot dusver behoorlik geassesseer. Gevolglik is die algemene vlak van bedreiging vir molluske power gedokumenteer en hoogs waarskynlik onderskat. Varswate...
ver más
|
|
|
|