|
|
|
J du Buisson, L H du Preez, E C Netherlands
Pág. 120
Die Soutpansberge is ?n bergreeks in die noordelike deel van Suid-Afrika en vorm deel van die Vhembe Biosfeerreservaat uit ? ?n gebied wat ten minste 35 paddaspesies huisves. Paddas tree op as geskikte gashere vir ?n verskeidenheid intra- en ekstrasellul...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Mathilde Kemp, Victor Wepener, Cornelius T Wolmarans
Die Maricorivier, in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika, is in terme van bewaring as ?n prioriteitsgebied verklaar. Die doel van hierdie ondersoek was om die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier te bepaal, te dokumenteer en te publi...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Wynand Malherbe
Pág. 47 - 60
Vleilande verskaf ?n verskeidenheid van goedere en funksies en dus moet die vleilande wat nog natuurlik is, beskerm word. Die Ramsar-konvensie vir vleilande van internasionale belang is al vanaf 1975 in werking in Suid-Afrika en omtrent ?n half...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke
Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Vanessa O?Neill, Charlene Andraos, Tamsyn Jeffery, G. Koorsen, Liza Bornman
Pág. 1 bladsy
Epigenetika is die studie van oorerflike veranderinge in geenuitdrukking wat nie verandering in DNS basisvolgorde betrek nie en wat deur seldeling oorgedra word.
|
|
|
|
|
|
|
C. de Bruyn, R. Vooys, Anine Jordaan, Louwrens R. Tiedt
Pág. 1 bladsy
In die natuur is daar talle mikro?rganismes wat met plantwortels in wisselwerking tree. Die organismes sluit fungi, bakterie? en nematode in.
|
|
|
|
|
|
|
F.H. Smith
Pág. 226 - 247
Daar is reeds baie geskryf oor uitheemse indringerplante, veral Acacia mearnsii De Wild, die swartwattelboom en die skade wat hierdie plante aan die plaaslike ekologie aanrig. In hierdie artikel word aandag gegee aan die ontstaan van die probleem,...
ver más
|
|
|
|