104   Artículos

 
en línea
Soané Ludick, Jacques M Berner, Roelof D Coertze, Sarel S Cilliers, Prof.     Pág. 24 - 42
Bome in ?n stedelike omgewing, soos die eksotiese eikebome (Quercus robur L.) in Potchefstroom (Noordwesprovinsie, Suid-Afrika), verskaf verskeie ekosisteemdienste op straat- en stadsvlak. Aangesien bome baie gunstig is vir stedelike inwoning, is dit noo... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
R van der Merwe, D Codron     Pág. 133
Individuele nisvariasie (INV) vind plaas wanneer natuurlike seleksie organismes binne ?n bevolking dryf om verskillende hulpbronne te gebruik, en het diepgaande gevolge vir spesieverhoudings, oorlewing van organismes asook bevolkings- en evolusionêre din... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M Visser, T Pieterse, L Twigge, C Marais, B C B Bezuidenhoudt     Pág. 141
Sedert die ontdekking van olefienmetatese in die 1950?s vervul dit ?n onontbeerlike rol in sintetiese organiese chemie. Hierdie ontdekking het innoverende vooruitgang in chemiese biologie, medisinale chemie en materiaalwetenskappe tot gevolg gehad (Hovey... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M Vermeulen, M Allsopp, F Marini, P J Williams, M Manley     Pág. 47 - 57
Geografiese en blomoorsprong bepaal die samestelling van heuning. Melissopalinologie is die tradisionele metode om die bron van die stuifmeel in heuning te bepaal. Hierdie metode van analise is moeisaam, tydrowend en moet deur ?n deskundige uitgevoer wor... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
A X Kruger, C Jansen van Rensburg, L L van As     Pág. 125
Varswaterekostelsels word nie voldoende bestudeer nie en word dus ook nie goed verstaan nie. Behoorlike wetenskaplike kennis van die totale spesiediversiteit binne hierdie ekostelsels ontbreek, veral vir kleiner ongewerweldes soos soöplankton. Soöplankto... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
J F Murray, G van der Horst, M Allsopp, R Kotze     Pág. 128
Apis mellifera-spesies (heuningbye) is noodsaaklike bestuiwers van gewasse. Voortplantingsukses, afhanklik van spermkwaliteit (bepaal deur strukturele en funksionele eienskappe), is dus belangrik vir hul voortbestaan. Literatuur oor die spermgehalte van ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M Opperman, D T Loots, I du Preez     Pág. 130
Ongeag die algehele sukses van tuberkulose- (TB-) behandeling (DOTS-strategie), is daar steeds jaarliks veelvoudige onsuksesvol behandelde gevalle. Die DOTS-strategie behels die toediening van ?n kombinasie antibiotikums onder toesig, vir ?n minimum van ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
R D Coertzen, A van Biljon, R van der Merwe     Pág. 116
Groente-soja, ook bekend as ?edamame? in Japannees, is in 2009 amptelik in Suid-Afrika bekendgestel in ?n poging om ?n alternatiewe hoëproteïen-voedselbron vir die arm bevolking te bied, wanvoeding te bekamp en vir opkomende boere ?n inkomste te genereer... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
A de Smidt, C Jansen van Rensburg, L L van As     Pág. 119
Studies oor verteenwoordigers van vrylewende nie-parasitiese en plantparasitiese nematode wat in natuurreservate in Suid-Afrika voorkom, is skaars. Meer navorsing oor die ekologie van nematode in Suid-Afrika word dus benodig. Volgens die Suid-Afrikaanse ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 5     Siguiente »