|
|
|
Angelique Kritzinger, M Potgieier, J Lemmens
Pág. 127
Hoëronderwys kom wêreldwyd voor die uitdaging van hoë uitvalsyfers te staan, wat veral ontstellend is as dit met lae deelname verband hou, soos in Suid-Afrika die geval is. Die gebruik van leeranalise om hierdie uitdaging aan te spreek, het internas...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Shirley S. Mukhari, Anna J. Hugo
Pág. 7 bladsye
In hierdie artikel word die data uit ?n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers ver...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Josef J. de Beer, Elsa Mentz
Pág. 11 bladsye
Hierdie artikel toon, aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbeh...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Elza Venter
Pág. 7 bladsye
Generasie Y-leerders is jongmense wat ongeveer tussen 1977 en 2000 gebore is. Hierdie leerders het voor skerms grootgeword, ongeag of dit televisie-, rekenaar- of selfoonskerms was. Hulle is gebore in ?n samelewing waar inligting, opvoeding en verma...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Gerrit H. Stols, Stephan J. Venter, Elizabeth M. Louw
Pág. 8 bladsye
Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit ? groep onder...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Eduan Kotzé
Pág. 10 bladsye
Mens en rekenaar genereer data elektronies teen ?n astronomiese spoed en in so ?n mate dat die samelewing tans kognitiewe uitdagings ervaar om al hierdie data sinvol te ontleed en te gebruik. Grootdatafirmas, soos Google en Facebook, het hierdie pro...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
A. Barbara Posthuma, Jacobus G. Maree, Gerrit Stols
Pág. 9 bladsye
In Suid-Afrika is beperkte navorsing gedoen oor onderwysers se reflektiewe klaskamerpraktyk. Die artikel het dus ten doel om die gehalte en inhoud van wiskundeonderwysers se refleksie of besinning oor ?n les binne die konteks van lesstudie te onde...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Renette J. Blignaut, Retha Luus, Ronell Lombard, Abduraghiem Latief, Danelle Kotze
Pág. 7 bladsye
Die onvoldoende aard van die onderwys-infrastruktuur in Suid-Afrika het tot swak akademiese prestasie in openbare skole gelei. Probleme binne skole, soos ondergekwalifiseerde onderwysers en swak prestasie deur onderwysers is die resultaat van ?n o...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Annalie Roux
Pág. 9 bladsye
Selfregulering is belangrik in die ontwikkeling van lewenslange leerders, veral by voordiensonderwysers wat op hul beurt modelleerders van selfregulering in hul eie klaskamers gaan wees. Onderrig op tersi?re vlak word grootliks gekenmerk deur trad...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Josef J. De Beer, Elizabeth Henning
Pág. 9 bladsye
In hierdie artikel skryf die outeurs oor navorsing wat hulle gedoen het oor onderwysers se siening van die onderrig van evolusie, wat in 2008 as ?n tema in lewenswetenskappe in Suid- Afrikaanse skole ingesluit is. Hierdie vernuwing in die kurrikul...
ver más
|
|
|
|