|
|
|
Shirley S. Mukhari, Anna J. Hugo
Pág. 7 bladsye
In hierdie artikel word die data uit ?n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers ver...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Elza Venter
Pág. 7 bladsye
Generasie Y-leerders is jongmense wat ongeveer tussen 1977 en 2000 gebore is. Hierdie leerders het voor skerms grootgeword, ongeag of dit televisie-, rekenaar- of selfoonskerms was. Hulle is gebore in ?n samelewing waar inligting, opvoeding en verma...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Jeanne Kriek, Ilsa Basson, Corene Coetzee, Helene Muller
Pág. 9 bladsye
This explanatory study was done to get an understanding of how three groups of preservice teachers? knowledge and perceptions of radiation compare to that of experts. The first group consists of students with factual radiation knowledge, due to th...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Marthie S. van der Walt
Pág. 8 bladsye
Wanneer leerders se prestasie in wiskunde ondersoek word, is dit belangrik om meer as bloot net hul kognitiewe prestasie in die vak onder die soeklig te plaas. Die doel van di? studie was om 23 wiskundeleerders in graad 7 ? onderskeidelik Setswana...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Josef J. de Beer, Ben-Erik van Wyk
Pág. 5 bladsye
Alhoewel die lewenswetenskappe-kurrikulum vereis dat inheemse kennisstrukture in die klaskamer aangespreek moet word, word dit ?f baie oppervlakkig gedoen deur middel van ?n voorbeeld of twee, ?f dit is totaal afwesig. Hierdie gemengde-metode onde...
ver más
|
|
|
|