34   Artículos

 
en línea
Angelique Kritzinger, M Potgieier, J Lemmens     Pág. 127
Hoëronderwys kom wêreldwyd voor die uitdaging van hoë uitvalsyfers te staan, wat veral ontstellend is as dit met lae deelname verband hou, soos in Suid-Afrika die geval is. Die gebruik van leeranalise om hierdie uitdaging aan te spreek, het internas... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Shirley S. Mukhari, Anna J. Hugo     Pág. 7 bladsye
In hierdie artikel word die data uit ?n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers ver... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Josef J. de Beer, Elsa Mentz     Pág. 11 bladsye
Hierdie artikel toon, aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbeh... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Gerrit H. Stols, Stephan J. Venter, Elizabeth M. Louw     Pág. 8 bladsye
Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit ? groep onder... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Elza Venter     Pág. 7 bladsye
Generasie Y-leerders is jongmense wat ongeveer tussen 1977 en 2000 gebore is. Hierdie leerders het voor skerms grootgeword, ongeag of dit televisie-, rekenaar- of selfoonskerms was. Hulle is gebore in ?n samelewing waar inligting, opvoeding en verma... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Renette J. Blignaut, Retha Luus, Ronell Lombard, Abduraghiem Latief, Danelle Kotze     Pág. 7 bladsye
Die onvoldoende aard van die onderwys-infrastruktuur in Suid-Afrika het tot swak akademiese prestasie in openbare skole gelei. Probleme binne skole, soos ondergekwalifiseerde onderwysers en swak prestasie deur onderwysers is die resultaat van ?n o... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Elsa Mentz     Pág. 9 bladsye
Paarprogrammering het in die industrie ontstaan waar die fokus op die ontwikkeling van programme teen die mees koste- en tyd-effektiewe wyse binne die raamwerk van kwaliteit behoort plaas te vind. Die klem is in hierdie konteks geplaas op die feit... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Marie Louise Botha     Pág. 7 bladsye
Die ontwikkeling van ?n gehalte onderwyskorps is ?n ?prim?re voorwaarde vir opvoedkundige transformasie? (Nasionale Onderwysbeleidondersoek [NEPI] 1993:235). Die gehalte van leer word beduidend be?nvloed deur die gehalte van onderwysers en hulle o... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Marthie S. van der Walt     Pág. 8 bladsye
Wanneer leerders se prestasie in wiskunde ondersoek word, is dit belangrik om meer as bloot net hul kognitiewe prestasie in die vak onder die soeklig te plaas. Die doel van di? studie was om 23 wiskundeleerders in graad 7 ? onderskeidelik Setswana... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Mbulaheni O. Maguvhe, Msongelwa J. Gumede, William J. Fraser, Henoch Schoeman     Pág. 10 bladsye
In Suid-Afrika word min navorsing gedoen oor faktore wat kognitiewe belading tydens onderrig en leer be?vloed. Die gebrek rig ?n uitdaging tot ons sosiale aanspreeklikheid teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftes aangesien die beginsels van... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 2     Siguiente »