|
|
|
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke
Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Josef J. de Beer, Elsa Mentz
Pág. 11 bladsye
Hierdie artikel toon, aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbeh...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Josef J. de Beer
Pág. 7 bladsye
This article sheds light on two missing links in the science school curriculum which result in learners? wellness and appreciation for a holistic view of health not being adequately addressed. Firstly, in the natural sciences curriculum (Senior Ph...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Josef J. de Beer, Ben-Erik van Wyk
Pág. 5 bladsye
Alhoewel die lewenswetenskappe-kurrikulum vereis dat inheemse kennisstrukture in die klaskamer aangespreek moet word, word dit ?f baie oppervlakkig gedoen deur middel van ?n voorbeeld of twee, ?f dit is totaal afwesig. Hierdie gemengde-metode onde...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Ben-Erik Van Wyk, Josef J. de Beer
Pág. 8 bladsye
?n Bre? oorsig van gepubliseerde en ongepubliseerde etnobotaniese opnames in die Kaapse Floristiese Streek (tradisionele woongebied van die San en Khoi gemeenskappe) toon dat die beskikbare data oor inheemse plante en hul gebruike onvolledig is. D...
ver más
|
|
|
|