|
|
|
R S Mohlamonyane, E R Sadiku, S S Ray
Pág. 58 - 63
Rubber word in verskillende omgewingstoestande gebruik. Omdat hulle intrinsiek hoogs elasties is maar oor relatief lae sterkte beskik, kan rubber nie sommige van die spannings wat daarop uitgeoefen word, doeltreffend weerstaan nie. Ten einde die elektrie...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Burgert A Senekal
Pág. 61 - 67
Sosiale media is deel van die inligtingsontploffing en verteenwoordig groot hoeveelhede ongestruktureerde data wat deurlopend gegenereer word. Een van die maniere hoe hierdie inligting vir latere herwinning ontsluit word, is deur hutsmerke wat ...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh
Die waarde van hul leer stimuleer kommersiële boerdery met verskeie spesies van die Crocodilia. Oorlewings- en groeivermoë van krokodilbroeilinge hou verband met hul geboortemassa. Daar bestaan ?n positiewe verband tussen broeilinggrootte en eiergro...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Mathilde Kemp, Victor Wepener, Cornelius T Wolmarans
Die Maricorivier, in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika, is in terme van bewaring as ?n prioriteitsgebied verklaar. Die doel van hierdie ondersoek was om die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier te bepaal, te dokumenteer en te publi...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Johan Oliviette Nöthling, Johan Antowan Nöthling, Jan Gabriël Myburgh
Die oorlewing en lewenskragtigheid van Nylkrokodil (Crocodylus niloticus) broeilinge is belangrik vir die sukses van kommersiële krokodilboerdery en die instandhouding van populasies in die natuur.In hierdie studie beskryf ons eers die verband tusse...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Chantelle Girgan, M Marais, A Swart, H Fourie
Pág. 123
Nematodes, deel van die Koninkryk Animalia, word as die mees algemene meersellige organismes beskou wat in bykans alle omgewings voorkom. Hierdie organismes speel ?n noodsaaklike rol in verskeie ekologiese prosesse en is ?n noodsaaklike deel van die...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Elsabe Ros, H S Venter
Pág. 135
In die era voordat slimfone populêr geraak het, was dit taamlik maklik vir besighede om toegang tot hul netwerke, stelsels en inligting te beheer. Baie besighede het die waarde daarvan gesien om slimfone vir besigheidsdoeleindes te gebruik, maar vir...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Cleo Retief, L Fletcher
Pág. 134
Die waarskynlikheid van studente om te gradueer in enige kurrikulum waarvoor hulle ingeskryf is, sowel as die tydskaal daaraan verbonde, is om verskeie redes vir opvoedkundige beplanners van belang. Dit sluit die volgende in: bekommernisse oor fi na...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Jacobus N Eloff
Pág. 16 - 19
Met die langer lewensverwagting en verandering van pensioenskemas van maatskappye die afgelope paar jaar word dit al hoe belangriker vir salaristrekkers en pensioenarisse om self verantwoordelikheid te neem vir hulle fi nansiële beplanning voor...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke
Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o...
ver más
|
|
|
|