|
|
|
R van der Merwe, D Codron
Pág. 133
Individuele nisvariasie (INV) vind plaas wanneer natuurlike seleksie organismes binne ?n bevolking dryf om verskillende hulpbronne te gebruik, en het diepgaande gevolge vir spesieverhoudings, oorlewing van organismes asook bevolkings- en evolusionêre din...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Morné Bakker, A H Sims, G M Boshoff, C Huyser
Pág. 115
Die morfologiese eienskappe van ?n menslike eiersel (oösiet) is een van die belangrikste faktore in ?n suksesvolle geassisteerde reproduktiewe siklus. Oösiete met gladde endoplasmiese retikulum komplekse (GER) word met swakker embrio-kwaliteit ...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke
Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Christine Taljaard, Hester H Vorster
Pág. 76 - 86
Agtergrond: ?n Belasting op suikerversoete koeldranke (SVKe) het vanaf 1 April 2018 in werking getree in ?n poging om die probleem van oorgewig en vetsug (o/v) en dus nieoordraagbare siektes (NOS) in Suid-Afrika (SA) aan te spreek. Die belastin...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Helené J Coetzee, J Das Neves, I E J Barnhoorn, G M Wagenaar
Pág. 118
Aldrin en methoxychlor is plaagdoders waarvan konsentrasies onlangs in die Albasini Dam (Limpopo Provinsie) gemeet is. Die teenwoordigheid van aldrin was onverwags, aangesien hierdie plaagdoder deur die UNEP Stockholm Konfensie in 2004 verban i...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Sophia Brink
AbstractClient loyalty programmes are a common phenomenon in the South African market. Despite the fact that client loyalty programmes have been prevalent in South Africa since the 1980s, the South African Revenue Service has issued minimal guidance on t...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Willem J. Rauscher
Pág. 5 bladsye
Die aankondiging deur die Suid-Afrikaanse Minister van Basiese Onderwys dat Natuurwetenskappe en Tegnologie voortaan in die Intermedi?re Fase gekombineer gaan word, skep verskeie uitdagings wanneer dit kom by die uitvoering van hierdie aankondigin...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Gawie de Villiers, Giel Viljoen, Herman Booysen
Pág. 294 - 306
According to the geological history of the earth, climate change is an integral part of environmental changes that occurred over time. Sufficient evidence is provided of recurrent wet and dry and cold and hot periods due to natural circumstances. ...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
L. F. Pitt,D. Nel
AbstractWith this study the phenomenon of communication apprehension is considered and the findings of an exploratory study into the effects of communication apprehension on group performance in a computerized marketing decision-making simulation are pre...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
A. Archer
AbstractThe effects of inflation are substantial, widespread and differential. The author investigated the effect of inflation on the published income of 19 industrial sectors of the Johannesburg Stock Exchange. The various adjustments for the effects of...
ver más
|
|
|
|