42   Artículos

 
en línea
P J Venter, E Maré     Pág. 136
Volatiliteitsindekse en afgeleides van volatiliteitsindekse het die afgelope paar jaar gewild vir die bestuur van risiko geword. Die fokus van hierdie studie is die verskansing van Standard and Poor?s 500- (S&P500) volatiliteitsindeks- (VIX) termynop... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
L Boardman, T C de Klerk     Pág. 75 - 91
Die globale verspreiding van rotskuns kompliseer die navorsing daarvan en noodsaak navorsers om grootliks op die aanlyn beskikbaarheid daarvan staat te maak. Sou van die elemente in só ?n kunswerk blyk onduidelik te wees, moet tans op ?n individuele basi... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Dlamini Nkosinathi Goodman, Basson A Kotze, Moganavelli Singh, Viswanadha Srirama Rajasekhar Pullabhotla     Pág. 78 - 84
Die afgelope paar jaar is daar groot belangstelling by navorsers vir die verskeidenheid toepassings en interessante eienskappe van kern-in-dop (Eng. Core-shell) nanodeeltjies (CSN?s) in toegepaste velde soos katalise, sensors, materiaalchemie, ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Cleo Retief, L Fletcher     Pág. 134
Die waarskynlikheid van studente om te gradueer in enige kurrikulum waarvoor hulle ingeskryf is, sowel as die tydskaal daaraan verbonde, is om verskeie redes vir opvoedkundige beplanners van belang. Dit sluit die volgende in: bekommernisse oor fi na... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Johan P Rossouw, M C Matthee, L Weilbach     Pág. 136
?n Toenemende aantal skole in Suid-Afrika is besig om e-leer en verwante tegnologie in een of ander vorm in klaskamers te implementeer. Bestaande navorsing wys dat fi nansiële belegging in hierdie tipe implementerings in Suid-Afrika teen ?n eksponen... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Lucas J.B. Erasmus, Jacobus J. Terblans, Hendrik C. Swart     Pág. 1 bladsy
Geen opsomming beskikbaar nie.
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Ivan Henrico, Ludwig Combrinck, Corné Eloff     Pág. 2 bladsye
Geen opsomming beskikbaar nie.
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
F. P. Malan, E. Singleton, M. Landman, P. H. van Rooyen, J. Conradie     Pág. 2 bladsye
Geen abstrak beskibaar nie.
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Elza Venter     Pág. 7 bladsye
Generasie Y-leerders is jongmense wat ongeveer tussen 1977 en 2000 gebore is. Hierdie leerders het voor skerms grootgeword, ongeag of dit televisie-, rekenaar- of selfoonskerms was. Hulle is gebore in ?n samelewing waar inligting, opvoeding en verma... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Henda Steyn    
AbstractDie testamentêre trust as sui generis regsfiguur speel 'n belangrike sosiale rol in die Suid-Afrikaanse reg. Die gewildheid van hierdie instelling as boedelbeplanning meganisme het aansienlik toegeneem, deels as gevolg van die beskerming wat aan ... ver más
Revista: Journal of Economic and Financial Sciences (JEF)    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 3     Siguiente »