8   Artículos

 
en línea
L J B Erasmus, D Poelman, J J Terblans, P F Smet, H C Swart     Pág. 121
Een van die eienskappe wat die doeltreffendheid van sonselle fundamenteel belemmer, is termiese verliese as gevolg van fotogolwe (ligdeeltjies) met kort golflengtes. Hierdie probleem spruit daaruit voort dat die standaardsonspektrum by ongeveer 530 nm ?n... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M J Madito, J J Terblans, H C Swart, C B Mtshali     Pág. 40 - 45
Edelgasioonverstuiwing gekombineer met Auger elektronspekstroskopie (AES) word algemeen gebruik vir die bepaling van die elementsamestelling van die diepteprofiele van die teikenmateriaal. Sulke  diepteprofielsamestellings is algemeen gebruik v... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Chantelle Girgan, M Marais, A Swart, H Fourie     Pág. 123
Nematodes, deel van die Koninkryk Animalia, word as die mees algemene meersellige organismes beskou wat in bykans alle omgewings voorkom. Hierdie organismes speel ?n noodsaaklike rol in verskeie ekologiese prosesse en is ?n noodsaaklike deel van die... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Dina Oosthuizen, D E Motaung, H C Swart     Pág. 128 - 129
Gassensors speel ?n belangrike rol in die naspeuring en monitering van lae konsentrasies van toksiese en plofbare gasse (Grzegorz, Anna & Piotr 2016). Die hoofdoel van enige gassensor is om akkurate en betroubare intydse inligting oor die chemi... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »