31   Artículos

 
en línea
Arnold A Jansen, Izak J Van der Walt, Philippus L Crouse     Pág. 14 - 31
Daar word na plasmas as die vierde toestand van materie verwys. In die natuur manifesteer plasmas as korona-ontladings, weerlig, aurora borealis en in sterre soos die son. Plasmas kan ook opgewek word met elektriese boogontladings, radiofrekwen... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Casey Ndanduleni, Zhongjie Huan    
Hierdie artikel bied ?n oorsig van die tradisionele gebruik van faseveranderingsmateriaal (FVM) in verkoelingsvervoer. Die meerderheid faseveranderingsmateriale in bouwerk en konstruksie word vir ruimtelike verwarming en verkoeling, kweekhuis-verhit... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Estiaan M. Klem, Sanne ter Horst     Pág. 1 bladsy
No abstract available.
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Danie F.M. Strauss     Pág. 7 bladsye
Hierdie artikel wil lig werp op die onvermydelikheid van diskreetheid en kontinuïteit as primitiewe (ondefinieerbare) verklaringswyses in die geskiedenis van die filosofie en die wiskunde. Dit beliggaam die algemene uitdaging om rekenskap van die sa... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Elza Venter     Pág. 7 bladsye
Generasie Y-leerders is jongmense wat ongeveer tussen 1977 en 2000 gebore is. Hierdie leerders het voor skerms grootgeword, ongeag of dit televisie-, rekenaar- of selfoonskerms was. Hulle is gebore in ?n samelewing waar inligting, opvoeding en verma... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Danie F.M. Strauss     Pág. 8 bladsye
Waardering vir die status van natuurwetenskaplike kennis volg ?n merkwaardige wentelgang deur die geskiedenis van die filosofie en die verskillende vakwetenskappe. Te midde van ekstreme uiterstes moes die benadering van Einstein ?n rigting vind wa... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Josef J. de Beer, Ben-Erik van Wyk     Pág. 5 bladsye
Alhoewel die lewenswetenskappe-kurrikulum vereis dat inheemse kennisstrukture in die klaskamer aangespreek moet word, word dit ?f baie oppervlakkig gedoen deur middel van ?n voorbeeld of twee, ?f dit is totaal afwesig. Hierdie gemengde-metode onde... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Elsa Mentz     Pág. 9 bladsye
Paarprogrammering het in die industrie ontstaan waar die fokus op die ontwikkeling van programme teen die mees koste- en tyd-effektiewe wyse binne die raamwerk van kwaliteit behoort plaas te vind. Die klem is in hierdie konteks geplaas op die feit... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
C. Klem,A. F. Schlechter    
AbstractThis study, which was conducted in a clothing manufacturing plant, investigated the relationship between two important constructs for organisations, namely: leader emotional intelligence and psychological climate. A random cluster sample of 600 p... ver más
Revista: South African Journal of Business Management    Formato: Electrónico

 
en línea
Rene Uys,Eric Pieters    
AbstractIndustrialisation or advanced technology products with low volume. A noticeable revolution has occurred in the manner in which products are produced. Mainly due to an increase in productivity in order to achieve prosperity and progress, a rapid c... ver más
Revista: South African Journal of Business Management    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 2     Siguiente »