|
|
|
Annalie Roux
Pág. 9 bladsye
Selfregulering is belangrik in die ontwikkeling van lewenslange leerders, veral by voordiensonderwysers wat op hul beurt modelleerders van selfregulering in hul eie klaskamers gaan wees. Onderrig op tersi?re vlak word grootliks gekenmerk deur trad...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Peet Du Toit, Paola Wood, Catherina C. Grant, Evangeline Nortje, Michael Kleynhans, Lizelle Fletcher, Pieter E. Kr?ger, Annie M. Joubert, Justin J. Kennedy, Ron?l Ferreira, Abert van Schoor, Fourie Joubert, Gerda Gericke
Pág. 7 bladsye
Die moderne leefwyse bring dikwels mee dat ons die belangrikheid van liggaamlike oefening uit die oog verloor. Ons toenemend passiewe leefwyse het gelei tot ?n aansienlike toename in die oorkoms van lewenstylsiektes soos hipertensie en verskeie vo...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Elsa Mentz
Pág. 9 bladsye
Paarprogrammering het in die industrie ontstaan waar die fokus op die ontwikkeling van programme teen die mees koste- en tyd-effektiewe wyse binne die raamwerk van kwaliteit behoort plaas te vind. Die klem is in hierdie konteks geplaas op die feit...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Johanna G. Ferreira
Pág. 5 bladsye
In hierdie artikel word die wysiging van die skoolvak van ?biologie? na ?lewenswetenskappe? bespreek, asook die gepaardgaande en verwagte implikasies van die verandering. Die vraag word gestel of die beoogde wysiging wel noemenswaardig is en of di...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Helena M. Wessels
Pág. 12 bladsye
Die vermo? om kreatief te dink en probleme op te los word as noodsaaklik vir ekonomiese en persoonlike sukses beskou. Die tradisionele benadering in klaskamers is nie bevorderlik vir wiskundige kreatiwiteit nie en voornemende onderwysers behoort b...
ver más
|
|
|
|
|
|
|
Toral, Manuel; Manríquez, Adelina; Navarro-Cerrillo, Rafael; Tersi, Denise; Naulin, Paulette
|
|
|
|