ARTÍCULO
TITULO

Die in-situ elektrochemiese opsporing van die neuromolekule, Epinefrien, met behulp van ?n funksionele nano-saamgestelde silwer-polimeer verrykende materiaalThe in-situ electrochemical detection of the neurotransmitter, Epinephrine, using a functional silver-polymer nanocomposite material

Raugme Brink    
K Mallick    

Resumen

Neuromolekules (NM) is chemiese boodskappers betrokke by talle funksies in die fi siologiese sisteem. Hierdie neurotransmissie-eenhede en hul boustene is noodsaaklik vir die werking van die sentrale senuweestelsel (Szymanska, Kusmierska & Demkow 2015). NM?s is ook belangrik vir metaboliese en fi siologiese prosesse in die liggaam. Verskeie siektes en versteurings stam vanaf hul chemiese wanbalans, met die ontwikkeling van spoedige en sensitiewe metodes vir die opsporing van hierdie bio-molekules van belang in kliniese en nie-kliniese toepassings (Lavanya & Sekar 2017).