Resumen
Mense ondervind baie stressors in hul alledaagse lewe, wat ?n groot uitwerking het op daagliksefunksionering. Kardio Stres-indeks (KSI) is ?n nie-indringende mate van die stres wat die hartervaar. KSI (uitgedruk as ?n persentasie) berekeninge word gebaseer op die duur van die QRSkompleks, hart tempo, ritme en standaardafwyking van die RR-interval (RRSD) spesifieke parameters.