Resumen
Plante word voortdurend blootgestel aan menigte fitopatogeniese mikro-organismes wat in hulonmiddellike omgewing voorkom en het dus met die verloop van tyd ?n komplekse ingebore immuniteitstelsel ontwikkel om hierdie patogene te herken en te bestry.