Resumen
Die chloridering van sirkoniumtetrachloried is van belang in die kernindustrie. Sirkoniumlegerings word in die vervaardiging van brandstofelemente vir kernreaktore gebruik. Sirkonium en hafnium kom natuurlik saam voor met ongeveer 1?3% hafnium. Sirkonium toon ?n baie lae neutronabsorpsie kansvlak, waar hafnium weer ?n baie hoë kansvlak toon. Kerngraad sirkonium moet minder as ?n 100 dpm hafnium bevat. Die sirkonium ondergaan ?n suiweringstap om hafnium uit die metaal te verwyder.