|
|
|
Soané Ludick, Jacques M Berner, Roelof D Coertze, Sarel S Cilliers, Prof.
Pág. 24 - 42
Bome in ?n stedelike omgewing, soos die eksotiese eikebome (Quercus robur L.) in Potchefstroom (Noordwesprovinsie, Suid-Afrika), verskaf verskeie ekosisteemdienste op straat- en stadsvlak. Aangesien bome baie gunstig is vir stedelike inwoning, is dit noo...
ver más
|
|
|
|
|
|
Renée P. Schoeman, Christine Erbe and Stephanie Plön
In 2014, the South African government launched ?Operation Phakisa? under which port developments play a significant role in supporting ocean economic growth. These developments will likely increase vessel traffic to and from South African ports, making i...
ver más
|
|
|
|
|
|
M Vermeulen, M Allsopp, F Marini, P J Williams, M Manley
Pág. 47 - 57
Geografiese en blomoorsprong bepaal die samestelling van heuning. Melissopalinologie is die tradisionele metode om die bron van die stuifmeel in heuning te bepaal. Hierdie metode van analise is moeisaam, tydrowend en moet deur ?n deskundige uitgevoer wor...
ver más
|
|
|
|
|
|
B A Senekal
Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste...
ver más
|
|
|
|
|
|
J du Buisson, L H du Preez, E C Netherlands
Pág. 120
Die Soutpansberge is ?n bergreeks in die noordelike deel van Suid-Afrika en vorm deel van die Vhembe Biosfeerreservaat uit ? ?n gebied wat ten minste 35 paddaspesies huisves. Paddas tree op as geskikte gashere vir ?n verskeidenheid intra- en ekstrasellul...
ver más
|
|
|