Resumen
Endokrien-steurende chemiese stowwe (EDCs) het die vermo? om liggaamlike prosesse, watdeur hormone beheer word, te versteur. Dit kan abnormale ontwikkeling tot gevolg h?. Watverbasend is, is dat hierdie chemiese stowwe in algemene gebruik was en sommige van hulle word nog steeds in ons omgewings gebruik.