Resumen
AbstractJust as, in the West, Calvinism generated a philosophy and value system which is still evident today in the industrialized world - even if its precise connection with Calvinistic doctrine is forgotten - so Africa has evolved its own philosophy and corresponding world view. In this paper it is argued that this African philosophy, however amorphous and ill-defined, pervades Black managers' thinking and adversely affects their performance in Western-oriented organizations.Net soos Calvinisme 'n filosofie en waarde-sisteem in die Weste tot stand gebring het - selfs al is die presiese verband met Calvinistiese leerstellinge reeds vergete - het Afrika sy eie filosofie en ooreenstemmende wllreldsiening. In die referaat word die stelling gemaak dat hierdie Afrika-filosofie, hoewel vormloos en swak gedefinieer, die Swart bestuurder se denke oorheers en 'n nadelige uitwerking het op sy werkverrigting in Westers-georienteerde organisasies.