Resumen
Die Rietvleidam is Suid-Oos van die Metropool van Tshwane gele? en die dam se hoof bronvan water is die Hennopsrivier, sowel as vier ander klein nie-onderhoudende stroompies. Die Rietvleidam watersuiweringsaanleg (WSA) is aan die Ooste kant van die dam self gele?.