Resumen
Die gebruik van inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) in ontwikkelingsprojekte word gekortwiek erersyds deur ?n oormatige fokus op tegnologie en andersyds deur ?n toenemende neiging van sosiale studies om verduidelikende teorie te skep sonder om tegnologie aan te spreek. Die kombinasie van hierdie areas van kritiek veroorsaak onbetrokkenheid van die ontvangergemeenskap en ?n gebrek aan insig in die gemeenskap se wêreldbeskouing.