ARTÍCULO
TITULO

?n Nuwe naam vir ?n nuwe kernreaktor

W. Mavan Z. de Villiers    

Resumen

Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re-actor (PBMR) te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir ?n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg. Die PBMR is ?n heliumverkoelde, grafietgemodereerde hoëtemperatuurreaktor met ?n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens die huidige ontwerp sal elke brandstofelement bestaan uit sowat 15 000 bedekte partikels wat in ?n grafietsfeer met ?n diameter van 60 mm saamgepers is.

 Artículos similares

       
 
M Vermeulen, M Allsopp, F Marini, P J Williams, M Manley     Pág. 47 - 57
Geografiese en blomoorsprong bepaal die samestelling van heuning. Melissopalinologie is die tradisionele metode om die bron van die stuifmeel in heuning te bepaal. Hierdie metode van analise is moeisaam, tydrowend en moet deur ?n deskundige uitgevoer wor... ver más

 
A A Tefera     Pág. 12 - 21
Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ?n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemidd... ver más

 
S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer     Pág. 92 - 105
Die doel van hierdie literatuurstudie was om ?n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko?s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... ver más

 
J L B Saayman, B H Harvey, G Wegener, C B Brink     Pág. 131
Major depressiewe versteuring (MDV) is ?n ernstige gemoedsversteuring wat miljoene individue van alle ouderdomsgroepe, rasse, etnisiteite en sosio-ekonomiese groeperings affekteer. MDV word gekenmerk deur ?n verlaagde gemoedstoestand, die onvermoë om ple... ver más

 
A X Kruger, C Jansen van Rensburg, L L van As     Pág. 125
Varswaterekostelsels word nie voldoende bestudeer nie en word dus ook nie goed verstaan nie. Behoorlike wetenskaplike kennis van die totale spesiediversiteit binne hierdie ekostelsels ontbreek, veral vir kleiner ongewerweldes soos soöplankton. Soöplankto... ver más