ARTÍCULO
TITULO

Rekenaargebaseerde prosesbeheermodernisering

P. J.S. Bruwer    
J. M. Van Baalen    

Resumen

AbstractTechnological development, especially in the area of microcomputer systems, has changed the traditional control equipment and methods of control to such an extent that today's process modernization is much more than the replacement of old equipment with equivalent new equipment at a time when the old equipment has to be replaced. Modern equipment and techniques enable the organization to operate much more effectively and achieve much higher productivity levels. This fact forces a manufacturing firm to carefully study its modernization strategy to decide whether it is still in pace with the rapidly changing technological environment. By means of research at a large manufacturing organization an attempt was made to find answers to questions such as the following: What kind of equipment should be considered in a specific stage of process modernizing?; What influence could new powerful equipment have on the modernization strategy?; How could the organizational structure be influenced?; How should organizations in South Africa school themselves to accept new technology?; What actions should be taken against sanctions?Tegnologiese ontwikkeling, veral op die gebied van mikrorekenaarstelsels, het veroorsaak dat tradisionele beheertoerusting en beheermetodes sodanig verander het dat die hedendaagse prosesmodernisering veel meer om die lyf het as bloot die vervanging van ou toerusting met soortgelyke toerusting op 'n tydstip wanneer die ou toerusting uitgedien is. Groter effektiwiteit en produktiwiteit kan met die moderne toerusting en tegnieke verkry word. Dit noodsaak 'n vervaardigingsonderneming om sy moderniseringstrategie in heroorweging te neem om te besluit of dit steeds in pas is met die snelle ontwikkeling in tegnologie. Die navorsing is uitgevoer in 'n groot vervaardigingsonderneming in Suid-Afrika en daar is gepoog om antwooorde te verkry op vrae soos die volgende: Watter toerusting moet in ag geneem word tydens prosesmodernisering?; Watter invloed gaan die nuwe kragtige toerusting op die modernisasiestrategie van die onderneming he?; Hoe gaan dit die organisasiestruktuur beinvloed?; Hoe moet 'n organisasie in die RSA homself skool om die nuwe tegnologie te ontvang?; Watter aksies moet as teenvoeter teen sanksieveldtogte geneem word? Verder handel die navorsing oor daardie aspekte wat in ag geneem moet word tydens prosesmodernisering met behulp van rekenaargebaseerde beheertoerusting.

 Artículos similares