ARTÍCULO
TITULO

Die voorkoms van seksuele oordraagbare infeksies in pasi?nte wat deelneem aan die geassisteerde reproduktiewe program

S. Maharaj    
C. Huyser    

Resumen

Seksueel oordraagbare infeksies (SOIs) is ?noorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Seksueeloordraagbare siektes affekteer die seksuele welsyn en reproduktiewe funksie van individue enpaartjies. Die diagnose en effektiewe kliniese bestuur van SOIs kan lei tot verbeterde seksuele en reproduktiewe gesondheidsuitkomste van paartjies op soek na infertiliteitsbehandeling.

 Artículos similares

       
 
Katie S. Lennard, Smritee Dabee, Shaun L. Barnabas, Enock Havyarimana, Shameem Z. Jaumdally, Gerrit Botha, Nonhlanhla N. Mkhize, Linda-Gail Bekker, Glenda Gray, Nicola Mulder, Jo-Ann Passmore, Heather B. Jaspan     Pág. 10 bladsye
OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksie... ver más

 
S. Maharaj, C. Huyser     Pág. 1 bladsy
Seksueel oordraagbare infeksies (SOIs) is ?noorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Seksueeloordraagbare siektes affekteer die seksuele welsyn en reproduktiewe funksie van individue enpaartjies. Die diagnose en effektiewe kliniese bestuur van SOIs kan ... ver más

 
Kenn? N. de Kock, Corrie T. Wolmarans     Pág. 8 bladsye
Die verspreiding en habitat van Chambardia wahlbergi en C. petersi, soos weerspie?l deur data in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NVWSV) word weergegee en bespreek. Alhoewel die verspreiding van hierdie twee spesies grootl... ver más

 
K. N. de Kock, C. T. Wolmarans, H. D. Strauss, M. Killian     Pág. 49 - 53
Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en die habitats van Lymnaea natalensis, die slaktussengasheer van die lewerbot, Fasciola gigantica, soos gereflekteer deur die vindplekke van sy 4 552 monsters wat tans in die Nasionale Varswat... ver más