Redirigiendo al acceso original de articulo en 19 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Funksionele aspekte van spoorvervoereindpunte wat die suksesvolle vervoer van goedere per spoor ondersteun

Wessel J Pienaar    

Resumen

Hierdie artikel bied ?n oorsig van die funksionele aspekte van spoorvervoereindpunte wat die suksesvolle lewering van goederespoordienste kan ondersteun. Ten aanvang word die primêre en sekondêre funksies van goederevervoereindpunte in die algemeen bespreek, waarna spoorvervoereindpunte in die besonder bespreek word. Spoorvervoereindpunte bestaan uit verskeie werftipes wat elkeen ingerig is om sekere funksies te verrig of werksaamhede te hanteer. Die primêre en sekondêre funksies van al die werftipes word vermeld. Daarna word die funksies bespreek van die vier breë klasse goederespoorvervoereindpunte wat vandag aangetref word, naamlik (1) losmaat-, (2) grootmaat-, (3) opry-afry- en (4) intermodale eindpunte. Grootmaateindpunte word verder verdeel in ertseindpunte, eindpunte by die tenkwerwe van olieraffinaderye en chemiese aanlegte, en eindpunte by graansuiers. Die soorte treine, spoortrokke en hanteringstoerusting wat by elke eindpuntklas aangewend word en die goederesoorte wat by elkeen hanteer word, word vermeld.

 Artículos similares

       
 
Melt Hugo, B Loedolff, H C Janse van Rensburg, D T Guzha, S Pieters     Pág. 126
Raffi nose Familie Oligosakkariede (RFO?s; Suc-Galn, 13 < n = 1) is a-1,6-galaktosielverlengings van sukrose wat slegs in die plantkoninkryk en in ?n seleksie van foto-outotrofi ese bakterieë voorkom. Hierdie unieke suikers vervul kritiese r... ver más

 
Hugo Bezuidenhout, J Botha, T Ramaswiela, T O'Connor     Pág. 20 - 34
Die bestuur van weidingsbronne in semi-ariede savanna is afhanklik van beskikbare water, wat weer op sy beurt afhanklik is van reënval, grondtipe en houtagtige biomassa. Beweiding en vuur kan bydraende faktore wees wat die bestuur beinvloed. Om... ver más

 
Raugme Brink, K Mallick     Pág. 116 - 117
Neuromolekules (NM) is chemiese boodskappers betrokke by talle funksies in die fi siologiese sisteem. Hierdie neurotransmissie-eenhede en hul boustene is noodsaaklik vir die werking van die sentrale senuweestelsel (Szymanska, Kusmierska & Demkow 201... ver más

 
S.M. Meiring, C.E. Roets, P.N. Badenhorst     Pág. 209 - 220
Die tegniek van faagblootlegging is gebruik om ?n sikliese heptapeptied te selekteer wat met weefselfaktor(WF) kompeteer vir binding aan stollingsfaktor VIIa. Die aminosuurvolgorde van die peptied is Cys-Ala- Trp-Pro-His-Thr-Pro-Asp-Cys (C-AWPHTPD... ver más