Redirigiendo al acceso original de articulo en 24 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Die gebruik van Afrikaans in tersiêre onderwys

Editorial Office    

Resumen

Afrikaans is sedert die jare twintig van die vorige eeu algaande oor die volle spektrum van die tersiêre onderwys in gebruik geneem. Sedertdien is dit ?n vername medium in die professionele opleiding en bemagtiging van Afrikaans-sprekendes.