Redirigiendo al acceso original de articulo en 18 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Identifikasie van differentie?l-uitgedrukte gene in Arabidopsis thaliana na behandeling met Ergosterien oor 24 uur, met behulp van anneleeringsbeheer voorvoerder, differensie?l oorgelegde omgekeerde transkripsie polimerase kettingreaksie (ABV-DOOT-PKR)

John S. Sherwood    
L.A. Piater    

Resumen

Plante word voortdurend blootgestel aan menigte fitopatogeniese mikro-organismes wat in hulonmiddellike omgewing voorkom en het dus met die verloop van tyd ?n komplekse ingebore immuniteitstelsel ontwikkel om hierdie patogene te herken en te bestry.

 Artículos similares

       
 
A A Tefera     Pág. 12 - 21
Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ?n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemidd... ver más

 
S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer     Pág. 92 - 105
Die doel van hierdie literatuurstudie was om ?n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko?s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... ver más

 
J L B Saayman, B H Harvey, G Wegener, C B Brink     Pág. 131
Major depressiewe versteuring (MDV) is ?n ernstige gemoedsversteuring wat miljoene individue van alle ouderdomsgroepe, rasse, etnisiteite en sosio-ekonomiese groeperings affekteer. MDV word gekenmerk deur ?n verlaagde gemoedstoestand, die onvermoë om ple... ver más

 
A X Kruger, C Jansen van Rensburg, L L van As     Pág. 125
Varswaterekostelsels word nie voldoende bestudeer nie en word dus ook nie goed verstaan nie. Behoorlike wetenskaplike kennis van die totale spesiediversiteit binne hierdie ekostelsels ontbreek, veral vir kleiner ongewerweldes soos soöplankton. Soöplankto... ver más

 
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs     Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot... ver más