Redirigiendo al acceso original de articulo en 16 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

?n Ondersteunende stelsel vir die toets van konsensus-algoritmesA support system for the test of consensus algorithms

J D P Bothma    
W Nel    
R C Fouché    

Resumen

Bitcoin is ?n populêre digitale geldeenheid met ?n markaandeel van ongeveer 40% en ?n markkapitalisasie van R5.4 biljoen gemeet in November 2022 (CoinMarketCap, 2022). Bitcoin rus op drie pilare: die blokskakeldatastruktuur, ?n eweknienetwerk (?P2P?) en die Bewys-van-Werk- (BvW) konsensusalgoritme. Hierdie konsensusalgoritme het egter aansienlike tekortkominge waarvan hoë energieverbruik slegs een is. Die wye reeks moontlike toepassings van die onderliggende tegnologie van Bitcoin dryf konstante navorsing en ontwikkeling van nuwe, beter algoritmes (Ferdous et al. 2020). In die ontwikkeling van nuwe konsensusalgoritmes moet die hipotese dat ?n nuwe algoritme meer effektief as ?n bestaande een is, getoets word. Die Bitcoin-blokskakel met die BvW-algoritme is geskik as maatstaf as gevolg van sy populariteit en bestaande gebruik as maatstaf vir ander algoritmes.

 Artículos similares

       
 
T Makondo, G S Perry, E R Sadiku     Pág. 27 - 32
Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ?n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ?n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes ... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs     Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot... ver más