Redirigiendo al acceso original de articulo en 21 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Optimalisering van ?n fosformateriaal vir sonkragtoepassingOptimisation of a phosphor material for solar application

L J B Erasmus    
D Poelman    
J J Terblans    
P F Smet    
H C Swart    

Resumen

Een van die eienskappe wat die doeltreffendheid van sonselle fundamenteel belemmer, is termiese verliese as gevolg van fotogolwe (ligdeeltjies) met kort golflengtes. Hierdie probleem spruit daaruit voort dat die standaardsonspektrum by ongeveer 530 nm ?n hoogtepunt bereik, terwyl die hoogste spektrale reaksie ? soos in die geval van Gallium arseniedsonselle ? eers by 700 nm bereik word (Islam 2018). Die spektrale wanverhouding tussen die sonspektrum en die opnamespektrum van sonkragselle lei tot laer doeltreffendheid. Verskeie studies het al die gebruik van fosformateriale om sonkragselle hiermee te help, ondersoek (Day et al. 2019). ?n Fosformateriaal bestaan gewoonlik uit ?n gasheermateriaal wat in ?n seldsame aardioon gedoop is. In ?n ideale situasie absorbeer die seldsame aardioon ?n wye reeks van die kort golflengtes sonstraling, en skakel dit om in langer golflengtes lig, sodat dit deur ?n sonsel geabsorbeer kan word (Weber 2003).

 Artículos similares

       
 
L Boardman, T C de Klerk     Pág. 75 - 91
Die globale verspreiding van rotskuns kompliseer die navorsing daarvan en noodsaak navorsers om grootliks op die aanlyn beskikbaarheid daarvan staat te maak. Sou van die elemente in só ?n kunswerk blyk onduidelik te wees, moet tans op ?n individuele basi... ver más

 
T Makondo, G S Perry, E R Sadiku     Pág. 27 - 32
Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ?n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ?n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes ... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más