Redirigiendo al acceso original de articulo en 20 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Chloro-karboniel vastetoestand-wanordebepaling in Vaska tipe komplekse

Alfred Muller    

Resumen

?n Ondersoek na die effek van gemengde feniel-sikloheksiel gesubstitueerde ariel tersiêre fosfiene op die vastetoestandwanorde van die Cl?Rh?CO-groep in Vaska-tipe komplekse trans-[M(CO)Cl(PPhnCy3-n)2], waar M = Rh(I) of Ir(I), Ph = C6H5, Cy = C6H11 en n = 1 of 2, word aangebied. Enkelkristal X-straalstrukture van 4 voorbeelde van die reeks word geraporteer en vergelyk met verwante strukture wat dikwels die wanorde van die Cl?Rh?CO-groep, wat deur kristallografiese simmetrie beheer word, openbaar. Digtheids funksionele teorie (DFT) geometrie-optimalisering en energieberekenings op konformere van hierdie komplekse dui aan dat die wanorde waarskynlik is. ?n Onverwagte vastetoestandwanorde tussen feniel- en sikloheksielsubstituente van die fosfiene word ook bespreek.

Palabras claves

 Artículos similares

       
 
T Makondo, G S Perry, E R Sadiku     Pág. 27 - 32
Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ?n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ?n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes ... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs     Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot... ver más