Redirigiendo al acceso original de articulo en 19 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Die reaksie van die diatoom gemeenskapstruktuur op endosulfiene blootstelling: ?n Mesocosm benadering

Steven Osmond    

Resumen

Baie studies is al voltooi op diatome in Suid-Afrika, met ?n aansienlike groot spesie databasisvir die doel van identifisering van spesies. Tydens biomonitering en water analises word hierdie alge as ?n betroubare maatstaf gebruik vir die ondersoek van vars water gesondheid.

 Artículos similares

       
 
Adebayo A Adeniyi, Jeanet Conradie    
Die reduksie van tris(ß-diketonato)mangaan(III) ([Mn(ß-diketonato)3]) verbindings na tris(ß-diketonato)mangaan(II), asook die oksidasie daarvan tot tris(ß-diketonato) mangaan(IV), is ondersoek met behulp van DFT-metodes. Die akkuraatheid van die voo... ver más

 
Ryno Van der Merwe, L A Cornish, J W Van der Merwe     Pág. 142
Tenks vervaardig van genormaliseerde sagte staal (kode SA516 Graad 70) is sedert 1993 vir die stoor en verspreiding van tegniese graad hidrofl uoorsuur (70% HF), in gebruik by die HF-aanleg op die Necsa-terrein. HF word kommersieel vervaardig deur d... ver más

 
Morena S Xaba, R Meijboom     Pág. 147
Die katalitiese sisteme wat huidig vir industriële chemiese reaksies gebruik word, is meestal van ?n heterogene aard, en kan herwin word en ook meer as een maal gebruik word sonder ?n verlies aan aktiwiteit. Behalwe vir heterogene katalitiese sistem... ver más

 
Steven Osmond     Pág. 1 bladsy
Baie studies is al voltooi op diatome in Suid-Afrika, met ?n aansienlike groot spesie databasisvir die doel van identifisering van spesies. Tydens biomonitering en water analises word hierdie alge as ?n betroubare maatstaf gebruik vir die o... ver más