Resumen
Baie studies is al voltooi op diatome in Suid-Afrika, met ?n aansienlike groot spesie databasisvir die doel van identifisering van spesies. Tydens biomonitering en water analises word hierdie alge as ?n betroubare maatstaf gebruik vir die ondersoek van vars water gesondheid.