Resumen
Geneties gemodifiseerde mielies word wyd in Suid-Afrika geplant en druk die Bt-toksienCry1Ab (Bt-mielies) uit. Oesreste van Bt-mielies eindig dikwels in akwatiese ekostelsels op waar akwatiese organismes aan die Cry1Ab toksien blootgestel word.