Redirigiendo al acceso original de articulo en 19 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Kinetiese analise en katalitiese aktiwiteit van metaal nanopartikels en mesoporeuse metaaloksiede op geselekteerde modelreaksiesKinetic analysis and catalytic activity of metal nanoparticles and mesoporous metal oxides on selected model reactions

Morena S Xaba    
R Meijboom    

Resumen

Die katalitiese sisteme wat huidig vir industriële chemiese reaksies gebruik word, is meestal van ?n heterogene aard, en kan herwin word en ook meer as een maal gebruik word sonder ?n verlies aan aktiwiteit. Behalwe vir heterogene katalitiese sisteme, is daar ook homogene katalitiese sisteme wat gebruik kan word om reaksies meer selektief te maak en om sodende beter aktiwiteit te kry. Die doel van hierdie studie is om ?n homogene metaal-nanopartikelkatalis in ?n heterogene sisteem te omskep, ten einde die kinetika en meganisme van die reaksie te kan verstaan en te verduidelik.