Resumen
AbstractCorporations in South Africa are increasingly making use of specialist consultancy services - to help to solve problems concerning personnel, management, financial control, information systems, and so on. Company management is clearly concerned with making the best use of this expensive resource. This involves choosing the right consultancy style for the specific problem at hand, and ensuring that the type of consultant-intervention matches the stage of the organization's life-cycle. A synthesis of some related studies indicated the distinct possibility or a correlation between the stage in the organization's life-cycle, the dominant problem the organization experiences, and the major form of intervention which would be required to resolve the problem. There is a need for empirical work on, and practical application of this approach, which could lead to useful insight in the interests of more effective consultation.Maatskappye in Suid-Afrika maak toenemend gebruik van die konsultantdienste van spesialiste om probleme met betrekking tot personeel, algemene bestuur, finansiele beheer, inligtingstelsels en so meer, te help oplos. Die maatskappybestuur is duidelik besorg daaroor dat hulle die beste gebruik van hierdie duur hulpbron moet maak. Dit beteken dat die regte konsultasie-styl vir die spesifieke probleem wat ondersoek word, gekies moet word. Die tipe konsultasie-tussentrede moet ook pas by die stadium van sy lewensiklus waarin die onderneming hom bevind. 'n Sintese van 'n aantal verwante studies dui die besliste moontlikheid aan van 'n korrelasie tussen die stadium in 'n organisasie se lewensiklus, die dominante probleme wat die onderneming ondervind, en die belangrikste vorm van konsultasietussentrede wat benodig sou word om die besondere probleem op te los. Daar bestaan 'n behoefte aan empiriese,werk oor en praktiese toepassing van hierdie benadering wat nuttige insig kan gee in belang van meer doeltreffende konsultasie.