Resumen
AbstractIn this first article in a series of three on power, the concept of managerial power is introduced and a model developed of its operation in the organization. The nature of managerial power is investigated and its importance as a medium of organizational analysis is emphasized. Attention is given to the theoretical requirements of an adequate model of managerial power and the proposed model is evaluated in terms of these criteria requirements. It is shown that an adequate model must cover both macro and micro-levels of analysis. In this article, the focus is on the macro-level application of the power model.Hierdie eerste van 'n reeks van drie artikels oor mag, gee 'n inleiding tot die konsep van bestuursmag, en beskryf 'n model van die werking van bestuursmag in die organisasie. Die aard van bestuursmag word ondersoek en die belangrikheid daarvan as hulpmiddel tot organisasie-ontleding word beklemtoon. Aandag word gegee aan die teoretiese vereistes van 'n bruikbare model van bestuursmag, en die voorgestelde model word volgens hierdie kriteria ge-evalueer. Dit word aangetoon dat 'n bruikbare model sowel makro- as mikrovlakke van ontleding moet dek. In hierdie artikel is die klem op die makrovlaktoepassing van die mags model.