Redirigiendo al acceso original de articulo en 24 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Spatial orientation and cognitive load as factors influencing learning amongst blind learners in the Life Sciences

Mbulaheni O. Maguvhe    
Msongelwa J. Gumede    
William J. Fraser    
Henoch Schoeman    

Resumen

In Suid-Afrika word min navorsing gedoen oor faktore wat kognitiewe belading tydens onderrig en leer be?vloed. Die gebrek rig ?n uitdaging tot ons sosiale aanspreeklikheid teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftes aangesien die beginsels van gelykheid en billikheid nie altyd in hierdie spesialiseringsveld nagekom word nie. Hierdie artikel berig oor ?n sekond?re analise van die resultate van twee onlangse ondersoeke deur Maguvhe (2005) en Gumede (2010). Die twee ondersoeke het ten doel gehad om te bepaal hoe onderwysers lewenswetenskappe aan blinde leerders en leerders met swak sig onderrig. Die doel met hierdie sekond?re analise was om die oorspronklike resultate verder te analiseer om vas te stel hoe die beginsels van kognitiewe belading, modaliteit en ruimtelike ori?ntering tydens die onderrig van lewenswetenskappe aan blinde leerders en leerders met swak sig verreken word. Die sekond?re analise bevestig dat blinde leerders selde aan ondersoeke, eksperimente en aktiwiteite deelneem. Wanneer dit wel gebeur, is sulke interaksies basies, element?r en bevestigend. Omdat die onderrig hoofsaaklik narratief van aard is, verhoog die moontlikheid dat kognitiewe belading die ouditiewe funksies, in die afwesigheid van visuele en taktiele stimuli, sal laat afneem. Taktiele stimulering is in ?n groot mate afhanklik van faktore soos gespesialiseerde hulpbronne, goedopgeleide onderwysers, Braille-geletterde onderwysers, lesers en skrywers en ?n goeie begrip van hoe ?n holistiese metodologie die taktiele sintuie van blinde en visueelgestremde leerders mag optimaliseer.

 Artículos similares

       
 
Edward Wolfgang Lee, Puja Shahrouki, Sammy Saab, Fady Kaldas, Navid Eghbalieh, Justin McWilliams, Peng-Xu Ding and Stephen T. Kee    
Background: The use of a transjugular intrahepatic portosystemic shunt (TIPS) has been established as an effective treatment for portal hypertension. Despite the rapid development of this use, serious peri-procedural complications have been reported in o... ver más
Revista: Applied Sciences

 
Junhao Zhang, Yinglong Chen, Yi Liu and Yongjun Gong    
For decades, underwater vehicles have been performing underwater operations, which are critical to the development and upgrading of underwater robots. With the advancement of technology, various types of robots have been developed. The underwater robotic... ver más

 
José Jiménez-Varona and Gabriel Liaño    
The flow at high angles of attack over axisymmetric configurations is not symmetric. The mechanism that triggers the asymmetry may be a combination of a global or hydrodynamic instability (temporal instability) combined with a convective instability (spa... ver más
Revista: Computation

 
Kuang-Ting Huang and Meng-Yan Zhou    
Taipei Metro, since its inception in 1996, has become the most important public transport option for commuters and travelers in the metropolitan Taipei area, delivering over two million daily rides. Nevertheless, the interior environment of Taipei Metro ... ver más

 
Shuyan Wang, Yu Han and Shiteng Mao    
Inspired by carangiform fish with a high-aspect ratio of the caudal fin?s up-down swing, but also by dolphins with a similar caudal fin?s left-right swing, a robotic fish with a spatial oscillating rigid caudal fin is implemented to optimize propulsion a... ver más