Redirigiendo al acceso original de articulo en 15 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Reaksiekine?? ka vir die chlorideringsreaksie van ZrF4Reaction kinetics of ZrF<sub>4</sub> chloridation at elevated temperatures

N J M Grobler    
P L Crouse    

Resumen

Die chloridering van sirkoniumtetrachloried is van belang in die kernindustrie. Sirkoniumlegerings word in die vervaardiging van brandstofelemente vir kernreaktore gebruik. Sirkonium en hafnium kom natuurlik saam voor met ongeveer 1?3% hafnium. Sirkonium toon ?n baie lae neutronabsorpsie kansvlak, waar hafnium weer ?n baie hoë kansvlak toon. Kerngraad sirkonium moet minder as ?n 100 dpm hafnium bevat. Die sirkonium ondergaan ?n suiweringstap om hafnium uit die metaal te verwyder.